Landbouweekblad 13 Oktober 2017 | Wildbemarking op sy beste

Landbouweekblad 13 Oktober 2017 | Wildbemarking op sy beste

" Die Summit Wildlife-groep se wildveiling tydens die Karoo-lusfees op Gaaff-Reinet kon amper as 'n glansgeleentheid beskryf word - so goed was dit georganiseer en aangebied. Die veilingslokaal was stampvol kopers, verkopers en bloot nuuskieriges wat vasgenael gesit het tot die laaste van die 104 lotte. Wie sou kon dink dat wild ooit saalperde as die groot aantrekkingskrag in die Karoo sou vervang? " - Manie