Hennie Barnard | Laer Pryse goeie tonikum vir wildbedryf

" 'n Pionierwildboer en veteraanwildvanger meen die wildbedryf is nou meer deursigtig en bied boonop aan meer boere die geleentheid om in te koop in 'n bedryf wat nog lank nie sy einde gesien het nie"

Hennie Barnard van Skietfontein plaas, lid van Summit Wildlife, gesels met Roelof Bezuidenhout in 'n insiggewende artikel in die nuutste uitgawe van LBW nr 2004 12 Mei 2017. 'n Moet lees vir boere wat die wildbedryf wil aandurf.

dav