Hennie Barnard is een van die Oos-Kaap se pionier wildboere. Hy het reeds in 1996 die eerste skaarswild op sy plaas Skietfontein in die Aberdeen distrik gevestig. Hennie is reeds sy lewe lank in die wildbedryf betrokke. Hy is na skool Lugmag toe, waarna hy natuurbewaring studeer en vanaf 1994 by 'n groot kommersiele wildvangbedryf betrokke was. Huidig boer hy steeds met skaarswild en meeste kleurvariante, met die fokus om diere van uitstaande kwaliteit te teel en te bevorder.
Hennie is baie opgewonde om tydens die Summit Wildlife veiling sekere van sy jarelange teling aan die mark bekend te stel.
Skietfontein
PO Box 213
Aberdeen 6270
049 847 0005 | 082 491 7783
skietfontein@igen.co.za