Volkskool Springbok Jagkompetisie Volkskool Springbok Jagkompetisie Summit was 'n trotse borg by die Volkskool Springbok Jagkompetisie wat op 19 Mei 2017 plaasgevind het. Fondse sal gaan vir die opknapping en instandhouding van die Huis Cronje koshuis gebou. Baie geluk aan al die prys wenners!